R88.55

Resource Description

A4 PDF aflaaibare opsommings oor die volgende onderwerpe:

1 Veiligheidsmaatreëls by die huis en in die omgewing
2 Water is ‘n belangrike basiese behoefte
3 Eet Gesond
4 Plaaslike Gesondheidsprobleme
5 MIV en Vigs
6 Die misbruik van middels

Uiteensetting van onderwerpe wat opgesom is:

1 Skadelike huishoudelike produkte / Medisyne / Brandveiligheid / Wat om te doen as daar ‘n brand is.
2 Hoekom is skoon water belangrik? / Hoe kan ons ons water skoon hou? / Hoe kan ons water spaar?
3 Faktore wat beïnvloed wat en hoeveel kinders eet / Wat ons nodig het om gesond te wees.
4 Tuberkulose / Diarree / Ontwatering / Oorsake van gesondheidsprobleme, simptome en behandeling / Siektes word op verskillende maniere oorgedra.
5 MIV / VIGS / Stigma rondom MIV en VIGS
6 Soorte verdowingsmiddels (Kafeïen / Tabak / Alkohol / Medisyne / Onwettige verdowingsmiddels) / Hoe verdowingsmiddels die liggaam en die brein affekteer.

Alle opsommings gedoen vanuit die Platinum Handboek.

Resource Reviews

Store reviews: ( 32 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.