Resource Description

Graad 5 Wiskunde. Oefeningboek vir Kwartaal 4, opgestel volgens die nuutste KABV beplanning. Bestaan uit 92 bladsye, met daaglikse oefeninge en volledig uitgewerkte memorandums. Kan gebruik word as vaslegging of assessering van werk wat in die klas behandel is.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ) ratings
No ratings have been submitted for this seller yet.

R65.00