Resource Description

Hierdie produk kan as ‘n oefeneksamen, vir hersiening oefeninge of uitbreiding aktiwiteite gebruik word. Dit kan ook gebruik word om jou eie eksamens op te stel.

BELANGRIK: Verskillende handboeke het verskillende inligting verskaf vir elk van die voorbeelde van erfenis. Hierdie assessering sluit ‘n aantal brongebaseerde vrae in om die verskille uit te skakel. Pas asseblief aan by jou behoeftes en die inhoud wat jy in die klas behandel het.

Hierdie vraestel bestaan uit 80 punte en twaalf vrae. Dit dek slegs inhoud wat in Kwartaal 4 Geskiedenis geleer is.

Dit is ook in Engels beskikbaar.

Ek het nie handboekaktiwiteite gebruik om hierdie vraestel op te stel nie. Enige ooreenkoms met ‘n aktiwiteit in ‘n handboek is toevallig.

Prente wat gebruik word, sal na verwys word tensy dit deur my geskep is of gratis is vir kommersiële gebruik.

Ek sal graag jou terugvoer wil hê. Gee asseblief terugvoering oor hierdie produk in my winkel.

Jy mag nie die inhoud van hierdie produk verkoop, deel of herverdeel nie Ms W’s Resources

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ) ratings
No ratings have been submitted for this seller yet.

R30.00