Resource Description

PDF aflaaibare opsomming in A4 grootte oor volgende Gr. 5 Opsommings: (31 bladsye)

PAKKET SLUIT VOLGENDE IN:

1. Jagterversamelaars en Herders (2 bladsye)
2. San Jagterversamelaars in die laat Steentydperk (7 bladsye)
3. Khoi-Khoi Herders in die Steentydperk (2 bladsye)
4. Eerste boere in Suidelike Afrika (2 bladsye)
5. Hoe vroeë Afrika boere in gevestigde kapteinsgebiede geleef het (18 bladsye)

Opsomming vanuit Almal Verstaan Sosiale Wetenskap Graad 5 boek.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 16 ratings )

June 19, 2018 Tina Roberts

very nice product please do English as well

R200.00