R63.25

Resource Description

9 x A4 PDF Aflaaibare opsommings oor die volgende onderwerpe:

1 Suid-Afrika van Bo (Fisiese Kaart)
2 Fisiese Kenmerke
3 Riviere
4 Fisiese Kenmerke en Menslike Aktiwiteite

Uiteensetting per onderwerp:

1 Hoë plekke en Lae plekke / Wat is Fisiese Kenmerke op ‘n Kaar? / Kusvlakte, Platorand en Plato / Sleutelwoorde
2 Berge, Bergreekse, Valleie, Heuwels, Riviere, Watervalle, Kuslyne, Kape en Baaie / Ligging van paar fisiese kenmerke in Suid-Afrika / Plekname / “Hole in the Wall”
3 Waar riviere begin en eindig / Konsep van Rivierstelsels / ‘n Rivierstelsel in ‘n Opvanggebied / Belangrike Riviere in Suid-Afrika / Sleutelwoorde
4 Skakels tussen Fisiese Kenmerke, waar mense woon en wat hulle doen / Menslike Aktiwiteite / Voorbeelde van Menslike Aktiwiteite / Maniere waarop menslike aktiwiteite fisiese
landskappe verander / Sleutelwaoorde

Ontwerp deur My Skool Goeters @ 2021. My School Stuff / My Skool Goeters

Resource Reviews

Store reviews: ( 32 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.