Resource Description

Bestaan uit 5 take + Memorandum + rubrieke.

Daar is 5 assesserings:

1. Dagboekinskrywing
2. Ontwerp ‘n plakkaat vir Coke
3. Inligtingstake – weervoorspelling. Leerders word ‘n weervoorspelling kaart gegee en hulle moet vrae daaroor beantwoord.
4. Dialoog. Leerders skryf hul eie dialoog.
5. Skryf – Leerders moet hul eie spyskaart vir ‘n koffiewinkel ontwerp en skryf.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 5 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R15.00