Resource Description

Hierdie toets bestaan uit 8 bladsye en ‘n memorandum. Die eerste afdeling bestaan uit ‘n begripstoets met ‘n verskeidenheid vrae op verskillende vlakke. Die Storie is oorspronklik! Die tweede afdeling bevat taalwerk wat op die storie in die begripstoets gebaseer is. Die vraestel is in WORD en PDF beskikbaar. Maak gerus afdrukke vir u klas. Hierdie produk mag egter nie eletronies versprei word nie. Hierdie vraestel mag as ‘n templaat gebruik word.

Groete
Afrionnie

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 5 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R25.00