Resource Description

Hierdie vraestel is gepas vir graad 5 EAT maar kan aangepas word vir HT indien so verlang. Die vraestel sluit 4 afdelings in:
Afdeling A: Leesbegrip
Afdeling B: Visuele teks
Afdeling C: opsomming
Afdeling D: Taal in konteks

Hierdie vraestel tel uit 50 punte en sluit in MEMO in Teaching101

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ) ratings
No ratings have been submitted for this seller yet.

R50.00