R17.25

Resource Description

Twee opsommings ingesluit. Die eerste opsomming bevat belangrike tyd eenhede, die lees van ‘n analoog horlosie (die verskil tussen oor en voor) asook ‘n verduideliking van hoe om eenhede van tyd te herlei. Die tweede opsomming bevat ‘n uiteensetting van die verskil tussen 12-uur en 24-uur tyd asook hoe dit in woorde geskryf word. Charlene Higgs Store

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.