Resource Description

Graad 4 Wiskunde Tyd en Lengte oefentoets is opgestel om die leerders se kennis te toets oor tyd vrae en lengte. Herlei van tyd en lengte en ook Analoog en Digitale tyd word behandel. hierdie oefentoets kom ook met ‘n memorandum. ON TOP

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 2 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R20.00