Resource Description

Hierdie assessering is opgestel in lyn met die 2021 aangepaste Jaarlikse Onderrig plan.

Toets totaal: 40 punte

Jou aankope sal die volgende insluit;
Toets
Memorandum
Kognitiewe analise

Onderwerpe wat gedek word in die toets:
1. Gewone Breuke
2. Tyd
3. Lengte
4. Eienskappe van 2D Vorms
5. Simmetrie
6. Transformasie
7. Omtrek en Oppervlakte
8. Kapasiteit en Volume 

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 18 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R40.00