Resource Description

GRAAD 4 SW (GEOGRAFIE & GESKIEDENIS) KWARTAAL 4 OPSOMMINGS.

Opgesom volgens die Platinum Handboek.
PDF Formaat

Sluit in:

GESKIEDENIS:
(ONDERWERP 4: KOMMUNIKASIE DEUR DIE JARE HEEN)
BLl. 140-155

🌿 Eenheid 1: Die San & die oudste vorms van menslike kommunikasie
🌿 Eenheid 2: Die Posstelsel
🌿 Eenheid 3: Die Radio
🌿 Eenheid 4: Eerste tikmasjiene voor elektrisiteit
🌿 Eenheid 5: Die Telegraaf
🌿 Eenheid 6: Die Telefoon
🌿 Eenheid 7: Die Kamera
🌿 Eenheid 8: Die Televisie
🌿 Eenheid 9: Die persoonlike rekenaar, die internet & die selfoon

GEOGRAFIE:
(ONDERWERP 4 – WATER IN SUID-AFRIKA)
Bl. 67-79

🌿 Eenheid 1: Gebruike van water
🌿 Eenheid 2: Water as ‘n hulpbron
🌿 Eenheid 3: Hoe mense water kry
🌿 Eenheid 4: Besoedeling & afvalwater 

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ) ratings
No ratings have been submitted for this seller yet.

R50.00