Resource Description

HIerdie produk bevat al die opsommings, breinkaarte en werkkaarte vir kwartaal 4 vir Sosiale Wetenskappe Graad 4, en is gebasseer op die “Oxford Suksesvol” handboek.

Geografie – Water in Suid-Afrika

Eenheid 1:  Gebruike van water
Eenheid 2:  Water as ‘n hulpbron
Eenheid 3:  Hoe mense hul water kry
Eenheid 4:  Besoedeling en afvalwater

Geskiedenis – Kommunikasie oor die jare heen

Eenheid 1: Die oudste vorms van menslike kommunikasie
Eenheid 2: Veranderinge in hedendaagse kommunikasie

Die pakket bestaan uit:

Oorsig vir die kwartaal met sleutelbegrippe en nuwe woorde.
Breinkaart per eenheid.
Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of fotos.
Aktiwiteite met antwoorde.
Werkkaarte met memorandums.

HIerdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar nadat betaling gemaak is.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 20 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R100.00