Resource Description

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 3 vir SW Graad 4, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.

Geografie:  Voedsel en boerdery in Suid-Afrika

Eenheid 1:  Mense en kos.
Eenheid 2:  Maniere van boer.
Eenheid 3:  Saaiboerdery – belangrike gewasse in Suid-Afrika.
Eenheid 4:  Veeboerdery.
Eenheid 5:  Ligging van vernaamste saai en -veeboerdery-gebiede in Suid-Afrika.
Eenheid 6:  Onverwerkte en verwerkte kos.
Eenheid 7:  Van plaas na fabriek na winkel tot by die huis.

Geskiedenis: Vervoer deur die eeue heen

Eenheid 1:  Vervoer op land – diere.
Eenheid 2:  Vervoer op land – die wiel en die karretjie.
Eenheid 3:  Vervoer op land – waens en koetse.
Eenheid 4:  Vervoer op land – die fiets.
Eenheid 5:  Vervoer op land – die stoomenjin en die trein.
Eenheid 6:  Vervoer op land – die motorkar.
Eenheid 7:  Algemene vorms van vervoer van mense en goedere op land vandag.
Eenheid 8:  Vervoer op water.
Eenheid 9:  Vervoer in die lug.

Die pakket bestaan uit die volgende:

Oorsig met nuwe woorde.
Breinkaart van die kwartaal se werk.
Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
Werkskaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 19 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R120.00