Resource Description

ierdie produk bevat die hele kwartaal 4 se werk vir die onderstaande vakke, gebasseer op die Platinum handboeke:

Natuurwetenskappe en Tegnologie
Sosiale Wetenskappe (Geskiedenis & Geografie
Lewensvaardigheid (slegs PSW)

Elke vak bevat ‘n inhoudsopgawe, breinkaart vir die kwartaal se werk op ‘n enkel bladsy, sleutelwoorde en sleutelkonsepte apart op ‘n enkel bladsy, uitgebreide opsommings in kleur met toepaslike prente en foto’s, sowel as werkkaarte met memorandums om te oefen.

*Vir meer inligting oor elke vak, kyk asseblief na die relevante produk wat apart gelaai is.

*Afrikaans Huistaal vir die jaar is apart beskikbaar.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 19 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R400.00