Resource Description

Graad 4 NWT Kwartaal 4 Onderwerp 4 Die Maan en Vuurpylstelsels
Volgens aangespaste kurrikulum (RATP)
Werkkaart of oefentoets 40 punte met Memo.
Goeie werkkaart om onderwerp 4 en 5: Die Maan en Vuurpylstelsels se werk te hersien.
Pas kolom B by kolom A
Waar en onwaar.
Identifiseer kernwoorde.
Analiseer ‘n skets of prent.
Verskeie hulpbronne word gebruik
Hersieningstoets, Oefentoets, toets, werkkaart.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 7 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R20.00