R57.50

Resource Description

Graad 4 NWT Kwartaal 4 Onderwerp 1 tot 5 Woordsoeke en 1 blokkiesraaisel met Memos
5 Woordsoeke en ‘n blokkiesraaisel wat fokus op die kernwoorde.
Kernwoorde is baie belangrik, moet hersien word in elke Graad 4.
Baie goed vir Graad 4, 5 en 6.
Elke Onderwerp het sy eie Woordsoek moet 15 of meer Kernwoorde of sleutelbegrippe.
‘n Blokkiesraaisel bevat 15 belangrike kernwoorde en sleutelwoorde met hul betekenis.
U leerders of u kind sal die aktiwiteite geniet en dit is baie goed vir hersiening.

Resource Reviews

Store reviews: ( 4 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.