R57.50

Resource Description

Graad 4 NWT Kwartaal 4 Onderwerp 1 tot 5 Powerpoint en PDF opsommings. 65 Slides.
Powerpoint is uitstekend vir aanbieding en PDF as notas.
Goed vir hersiening en voorbereinding vir asssserings asook eksamens en toets.
Sal goed help met Graad 5 en Graad 6 se basislyn informasie.
Basislyn vrae, kernwoordlys, inligting en hersieningsvrae asook besprekingsvrae per onderwerp.
Aktiwiteite is ingesluit wat in skrif kan word.
Jou leerders of jou eie kind sal die kleurvolle diagram baie geniet.
Onderwerp 1: Die Aarde
Onderwerp 2: Die Son
Onderwerp 3: Aarde en die Son
Onderwerp 4: Die Maan
Onderwerp 5: Vuurpylstelsels LivingScience

Resource Reviews

Store reviews: ( 4 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.