R28.75

Resource Description

Graad 4 NWT Junie Oefentoets bestaan uit al die werk wat in die tweede kwartaal behandel word. Die onderwerpe sluit in Materie, Soliede Materiale, Versterking van Materiale en Sterk Raamstrukture. Die vrae is aangebied op so ‘n wyse om die leerder se kennis oor al die onderwerpe op verskeie maniere te toets. Hierdie oefening help met die voorbereiding vir toetsreekse en eksamens.

Resource Reviews

Store reviews: ( 10 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.