Resource Description

Goed vir hersiening en voorbereinding vir asssserings asook eksamens en toetse.
4 werkkaarte en oefeneksamen van 50 punte met memos.
Hersieningsvrae asook besprekingsvrae per onderwerp.
Baie goeie hersiening vir Graad 4 asook Graad 5 en 6.
Aktiwiteite is ingesluit wat in skrif kan word.
Pas kolom B by A, Identifiseer kernwoorde, Beskryf kernwoorde, Waar en onwaar. Analiseer ‘m diagram. Teken ‘n diagram.
Jou leerders of jou eie kind sal die kleurvolle diagram baie geniet.
Onderwerp 1: Die Aarde is 50 punte.
Onderwerp 2: Die Son 20 punte.
Onderwerp 3: Aarde en die Son 50 punte
Onderwerp 4: Die Maan en Vuurpylstelsels 30 punte.
Word formaat sodat veranderinge aangebring kan word.

R57.50

Resource Reviews

Store reviews: ( 4 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.