Resource Description

Sluit in 4 assesserings + Memorandum + Rubrieke

Dit bestaan uit:

1. Energie van die son. Leerders moet n eksperiment uitvoer met ‘n termometer en moet dan ‘n verslag skryf oor hul resultate.
2. Energie-ketting/voedselketting – Leerders teken hul eie voedselketting.
3. Energie om ons – Leerders moet verskillende bronne van energie op ‘n prent identifiseer en inkleur. Daar is ook vrae oor die prent.
4. Beweging en energie – Leerders moet hul eie musiekinstrument maak wat bewegingsenergie gebruik volgens die tegnologiese proses.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 5 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R15.00