Resource Description

NS – graad 4 (kan vir graad 5 as hersiening van graad 4 gebruik word)
Materie en materiale
Kwartaal 2
Staatsverandering
(Prosesse wat plaasvind tussen vaste stowwe, vloeistowwe en gasse)

Hierdie werkblad is eenvoudig, maar effektief! Leerders kan die tabel gebruik waarin die verskillende prosesse tussen vaste stowwe, vloeistowwe en gasse plaasvind. Foto’s is ingesluit om leerders visueel voor te stel. Teacher Delights

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 11 ratings )

super

June 7, 2021 Zelda Lewies

goeie uitleg hou van dit

super

June 7, 2021 Zelda Lewies

goeie uitleg hou van dit

super

June 7, 2021 Zelda Lewies

goeie uitleg hou van dit

R8.00