R28.75

Resource Description

‘n Leerdervriendelike NW-assessering vir Graad 4-leerders gevul met reguit vrae, diagramme en prente. Hierdie hulpbron kan gebruik word as ‘n toets of eksamen, of selfs as ‘n hersieningsvraestel om u leerders voor te berei vir hul Natuurwetenskap-eksamen. Die meeste vrae is geneem uit werkkaarte wat ek voorheen vir Natuurwetenskap gemaak het. Bring gerus enige veranderinge aan die assessering om aan die behoeftes van u leerders te voldoen.

CAPS – Onderwerpe wat bespreek word:
1. Materietoestande (vaste stowwe, vloeistowwe, gas)
2. Verandering van toestand
3. Watersiklus
4. Onverwerkte en verwerkte materiale
5. Eienskappe van materiale
6. Sterk raamstrukture
7. Inheemse struktuur

Word- en PDF-formaat
Volle memorandum ingesluit Teacher Delights

Resource Reviews

Store reviews: ( 14 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.