Resource Description

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 4 vir NWT Graad 4, en is gebasseer op die “Via Afrika” Handboek.

Onderwerp 1:  Planeet Aarde.
Onderwerp 2:  Die Son.
Onderwerp 3:  Die Aarde en die Son.
Onderwerp 4:  Die Maan.
Onderwerp 5:  Vuurpylstelsels.

Die pakket bestaan uit die volgende:

Oorsig met opsomming en sleutelwoorde.
Breinkaart per onderwerp.
Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
Werkkaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief vir meer inligting.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 19 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R80.00