Resource Description

Hierdie produk bevat die hele kwartaal 2 se werk vir NWT Graad 4, en is gebasseer op die “Oxford” reeks.

Eenheid 1:  Vaste stowwe, vloeistowwe en gasse.
Eenheid 2:  Verandering van die toestand.
Eenheid 3:  Die watersiklus.
Eenheid 4:  Onverwerkte en verwerkte materiaal.
Eenheid 5:  Eienskappe van materiale.
Eenheid 6:  Maniere om materiaal te versterk.
Eenheid 7:  Stutte en raamstrukture.
Eenheid 8:  Inheemse strukture..

Wat is deel van die pakket?

Elke onderwerp bevat die “opsomming” en nuwe woorde met bypassende prente/fotos.
Elke eenheid het sy eie breinkaart.
Aktiwiteite met antwoorde word gegee.
Werkkaarte met memorandums is ingesluit.

Produk is dadelik aflaaibaar nadat betaling gemaak is deur PayFast of OZOW vir EFT betalings.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 19 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R90.00