R92.00

Resource Description

Hierdie produk bevat die hele kwartaal 2 se werk vir NWT Graad 4, en is gebaseer op die “Oxford” reeks.

Eenheid 1:  Vaste stowwe, vloeistowwe en gasse.
Eenheid 2:  Verandering van die toestand.
Eenheid 3:  Die watersiklus.
Eenheid 4:  Onverwerkte en verwerkte materiaal.
Eenheid 5:  Eienskappe van materiale.
Eenheid 6:  Maniere om materiaal te versterk.
Eenheid 7:  Stutte en raamstrukture.
Eenheid 8:  Inheemse strukture..

Wat is deel van die pakket?

Elke onderwerp bevat die “opsomming” en nuwe woorde met bypassende prente/fotos.
Elke eenheid het sy eie breinkaart.
Aktiwiteite met antwoorde word gegee.
Werkkaarte met memorandums is ingesluit.

Produk is dadelik aflaaibaar nadat betaling gemaak is.

Resource Reviews

Store reviews: ( 118 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.