Resource Description

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 4 vir NWT Graad 4, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.

Onderwerp 14:  Planeet Aarde

Onderwerp 15:  Die Son en sy uitwerking op die Aarde

Onderwerp 16:  Die Maan.

Onderwerp 17:  Vuurpylstelsels.

Die pakket bestaan uit die volgende:

Oorsig vir die kwartaal met sleutelbegrippe en sleutelwoorde.
Breinkaart virdie kwartaal.

Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s per onderwerp.
Werkkaarte met memorandums.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

 

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 20 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R80.00