Resource Description

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 3 vir NWT Graad 4, en is gebasseer op die “Via Afrika” Handboek.

Onderwerp 1:  Energie en energie-oordrag
Onderwerp 2:  Energie om ons
Onderwerp 3:  Beweging en energie in ‘n stelsel
Onderwerp 4:  Energie en klank

Die pakket bestaan uit die volgende:

Inhoudsopgawe vir die kwartaal met sleutelwoorde en opsommings op een bladsy
Breinkaart van die kwartaal se werk
Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s
Werkskaarte met memorandums

Slegs vir individuele gebruik. Respekteer asseblief ons kopiereg.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 19 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R100.00