R80.50

Resource Description

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 3 vir NWT Graad 4, en is gebaseer op die “Platinum” Handboek.

Onderwerp 10:  Energie en energie-oordrag

Onderwerp 11:  Energie om ons

Onderwerp 12:  Die beweging van energie in ‘n stelsel

Onderwerp 13:  Energie en klank

Die pakket bestaan uit die volgende:

Oorsig van die kwartaal met sleutelwoorde en sleutelbegrippe.

Breinkaart van die kwartaal se werk.
Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
Werkskaarte met memorandums.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

 

Resource Reviews

Store reviews: ( 118 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.