Resource Description

Hierdie produk bevat al die werk vir Kwartaal 2 vir NWT Graad 4, en is gebasseer op die “Via Afrika” Handboek.

Onderwerp 1:  Materiale rondom ons
Onderwerp 2:  Vaste Stowwe
Onderwerp 3:  Versterking van Materiale
Onderwerp 4:  Sterk Raamstrukture

Die pakket bestaan uit die volgende:

Inhoudsopgawe vir die kwartaal met sleutelwoorde en opsommings op een bladsy
Breinkaart van die kwartaal se werk
Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s
Werkskaarte met memorandums

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 19 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R100.00