Resource Description

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 1 vir NWT Graad 4, en is gebasseer op die “Via Afrika” Handboek.

Onderwerp 1: Lewende en nie-lewende dinge
Onderwerp 2: Die struktuur van plante en diere
Onderwerp 3: Wat plante nodig het om te groei
Onderwerp 4: Habitatte van diere
Onderwerp 5: Strukture van diereskuilings

Die pakket bestaan uit die volgende:

Inhoudsopgawe vir die kwartaal met sleutelwoorde en opsommings op een bladsy
Breinkaart van die kwartaal se werk
Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s
Werkskaarte met memorandums

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast. Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief vir meer inligting.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 20 ratings )

June 3, 2019 MARETHA78

R100.00