R113.85

Resource Description

A4 PDF Aflaaibare opsommings vanuit Platinum Handboek oor die volgende onderwerpe:

1 Kenmerke van die Aarde
2 Die Aarde en die Ruimte
3 Die Son is ons naaste ster
4 Beweging van die Son
5 Die Son en lewe
6 Kenmerke van die Maan
7 Fases van die Maan
8 Maanstories
9 Vuurpylmodel

Uiteensetting van bogenoemde onderwerpe:

1 Aarde is rond en van rots gemaak / Die Aarde se oppervlak bestaan uit land, water en lug / Meest van die Aarde se oppervlak is bedek met water / Aarde se oppervlak word in vastelande en eilande verdeel / Aarde word omring deur ‘n dun laag lug / Aarde is ‘n tuiste vir verskillende lewende dinge.
2 Aarde is ‘n planeet van die Aarde / Ons kan die Son, Maan en Sterre van die Aarde af sien.
3 Die Son is ‘n ster / Eienskappe van die Son: hitte en lig; groot; ver weg; naaste ster; lewende dinge
4 Die Aarde beweeg in sy eie wentelbaan / Die Sonnestelsel / Aarde is een van 8 planete van die Sonnestelsel / Eienskappe van planete.
5 Die Son en lewe / Lig van die Son is die begin van die energieketting / Hitte van die Son help lewendige dinge om te groei / Hitte van die Son is belangrik vir die watersiklus.
6 Maan is ‘n bal van rots in die ruimte / Die Maan het geen water en lug nie / Die Maan is kleiner as die Aarde / Die Maan is nader aan die Aarde as die Son.
7 Die Son se lig skyn op die Maan / Die deel van die Maan waarop die Son skyn / Die fases van die Maan / Die patroon word elke 29½ dae herhaal.
8 Hoekom die Maan sy vorm verander (SAN) / Merke op die Maan (TSWANA) / Hoe ons nuwe Maan kry (XHOSA) / Betekenis van die rigting van die gepunte ente van die Maan (SOTHO, VENDA, TSWANA)
9 Maak ‘n vuurpylmodel / Wat laat ‘n ballon beweeg? / Wetenskap in die Geskiedenis (Sir Isaac Newton se derde wet) / Vuurpyle word deur warm gasse aangedryf.

Alle opsommings word gedoen uit Platinum Handboek vir Graad 4

Resource Reviews

Store reviews: ( 32 ratings )

Thys Odendaal - September 16, 2022