Resource Description

A4 PDF aflaaibare opsommings oor die volgende:

1 Lewende Dinge
2 Nie-Lewende Dinge
3 Struktuur van Plante
4 Struktuur van Diere
5 Toestande vir Groei
6 Verskillende Habitatte
7 Diereskuilings – Natuurlik of Mensgemaak
8 Diereskuilings is Strukture

Uiteensetting per onderwerp hierbo opgesom:

1 7 Lewensprosesse / Dinge wat dood lyk maar nie is nie / Wat laat nie-lewende dinge lewend word?
2 Dooie dinge was eens lewendig
3 Struktuur van ‘n plant / Funksies van elke deel van ‘n plant / Verskille tussen plante
4 Struktuur van ‘n dier / Dele van ‘n dier / Verskille tussen diere
5 Lig / Water / Warmte / Lug / Plante groei uit steggies / Plante groei uit sade
6 Wat is habitat / Grasveldhabitatte / Rivierhabitatte / Seehabitatte / Woudhabitatte
7 Natuurlike skuilings / Skuilings deur mense gemaak
8 Raamstruktuur / Dopstruktuur / Verskillende vorms en groottes / Kan gebou word uit verskillende materiale

Alle opsommings vanuit Platinum Handboek

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 17 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R80.00