Graad 4 Natuurwetenskap en Tegnologie Kwartaal 2 Praktiese ondersoek: Ondersoek Buisvorme
Resource Description
Graad 4 Natuurwetenskap en Tegnologie
Kwartaal 2 Praktiese ondersoek: Ondersoek Buisvorme
Maak drie verskillende buisvorme: driehoekig, vierkantig en rond
Plaas boeke op die buise en ondersoek watter buisvorm is die sterkste.
Teken ‘n staafgrafiek om die data te evalueer.
R28.75
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.