R94.88

Resource Description

Hierdie produk bevat al die werk vir Lewensvaardighede Graad 4, kwartaal 3 en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.

  • Hoofstuk 14 – Kulturele en morele lesse.
  • Hoofstuk 15 – Godsdienste in Suid-Afrika.
  • Hoofstuk 16 – Gevare in en om die water.
  • Hoofstuk 17 – Ritmiese bewegings.
  • Hoofstuk 18 – Dans, drama en musiek.
  • Hoofstuk 19 – Waardeer en skep visuele kuns.

Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:

  • Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings / hersiening.
  • Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
  • Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.
  • Aktiwiteite met modelantwoorde.
  • Ekstra werksvelle met memorandums.

Resource Reviews

Store reviews: ( 118 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.