Resource Description

Hierdie produk bevat die hele kwartaal 1 se werk vir Lewensvaardigheid Graad 4, en is gebasseer op die “Platinum” reeks.

Hoofstuk 1:  Persoonlike sterk punte.
Hoofstuk 2:  Respek vir jou eie liggaam en ander mense s’n.
Hoofstuk 3:  Hantering van konflik.
Hoofstuk 4:  Voortbeweging, rotasie, elevasie en balans.
Hoofstuk 5:  Dans, drama en musiek.
Hoofstuk 6:  Waardeer en skep visuele kuns.

Elke onderwerp bevat die “opsomming” en nuwe woorde met bypassende prente/fotos. Elke afdeling het sy eie breinkaart. Aktiwiteite met antwoorde word gegee. Werkkaarte met memorandums is ingesluit.

Produk is dadelik aflaaibaar nadat betaling gemaak is deur PayFast of OZOW vir EFT betalings.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 20 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R100.00