Resource Description

Graad 4 Huistaal Kwartaal 2 Werkboek (72 bladsye)

Intervensieboek wat saam met ‘DBE Rainbow’ boek gebruik moet word.

Die werkboek kan ook gebruik word vir vaslegging, hersiening en Leerondersteuning.

Die boek bevat aktiwiteite wat met letter blokkies en prentjies die leerders lei.

–  eenvoudige begripstoetse

–  taalstrukture en konvensies (spelling, woordvlakwerk, sinsvlakwerk)

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 1 rating )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R30.00