R69.00

Resource Description

Dit sluit 9 werkvelle in wat die volgende bevat:
Rangskik van groot na klein en klein na groot, Getalname, uitgebreide notasie, rond af tot die naaste 10, verbind somme met antwoorde, verdubbel en halveer, waarde en plekwaarde, patrone en ontbrekende getalle, digitale en analoogtyd, breuke, 2 insig en begrip toetsies, ‘n formele opdrag, sosiale kennis en 4 hoofrekene toetsies.

Hierdie werkvelle kan in Graad 4 Wiskunde gedoen word, of selfs ook aan die einde van ‘n Graad 3 jaar. Dit kan ook enige tyd van die jaar gedoen word om by jou tema te pas.
Dit toets lekker wat die leerders weet.

Resource Reviews

Store reviews: ( 10 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.