Resource Description

Graad 4 Kwartaal 1 Onderwerp 1 Lewende en nie-lewende dinge met 3 verskillende hulpbronne volgens KABV.
2 weke se voorbereiding
Powerpoint 19 Slides
Opsomming van Onderwerp 1 Lewend en nie-lewende dinge in PDF formaat 10 bladsye.
Word formaat Kernwoord woordsoek met memorandum.
Word Formaat Blokkiesraaisel met PDF formaat memorandum
Word formaat Formele assessering oor die Boontjie (15 punte) en Gis (20 punte) met memorandum.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 9 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R30.00