Resource Description

Gr. 4 Geskiedenis_Kwartaal 1_Plaaslike Geskiedenis opsomming met pragtige leersame illustrasies. (Volgens Platinum handboek)

Onderwerpe:
Hoe om meer te wete te kom van die hede in ’n plaaslike gebied
Bronne van inligting vir hede in plaaslike gebied
– Boeke
– Onderhoude
– Prente
– Voorwerpe
– Gevallestudie: vind inligting

Bronne van inligting vir geskiedenis van plaaslike gebied
– Boeke
– Onderhoude
– Prente en foto’s
– Voorwerpe
– Museums en monumente

Gevallestudie: Hoe om navorsing te doen uit bronne vir ‘n projek

Geskik vir behandeling in klastyd, of vir eksamenvoorbereiding.

Sluit in:
48 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument)

9 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders

Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word.

Hierdie produk mag nie herverkoop word nie. U kan dit wel aan u studente in u klaskamer verskaf, of aan meer as een leerder in u huishouding.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 94 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R40.00