Resource Description

Gr.4 Geografie Kwartaal 3 opsomming met pragtige leersame illustrasies. (Volgens Platinum handboek)

Onderwerpe: VOEDSEL EN BOERDERY IN SUID-AFRIKA
3.1 Mense en kos
3.2 Maniere van Boer
3.3 Saaiboerdery
3.4 Veeboerdery
3.5 Ligging van vernaamste saai en veeboerdery-gebiede in Suid-Afrika
3.6 Onverwerkte en Verwerkte Kos
3.7 Van plaas na fabriek na winkel tot by die huis: Koringlande tot brood tot toebroodjie

Geskik vir behandeling in klastyd, of vir eksamenvoorbereiding.

Sluit in:
32 bl Powerpoint skyfievertoning

10 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders

Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word.

Hierdie produk mag nie herverkoop word nie.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 97 ratings )

July 29, 2019 Liezl Erasmus

Baie goeie werk!

May 27, 2019 Viljoen

Baie goeie Powerpoint skyfies en pragtige uitdeelstuk wat goed gebruik kan word in die klaskamer. Dankie vir 'n goeie produk.

Gr.4 Geografie Kwartaal 3 opsomming met pragtige leersame illustrasies. (Volgens Platinum handboek)

R40.00