Resource Description

‘n Plakkaat met oorspronklike sketse van die vermiste tweeling word gebruik in hierdie begripstoets vir Graad 4. ‘n Aktiwiteit waar ‘n koerantberig geskryf moet word asook ‘n rubriek om dit te assesseer, is bygevoeg. Begripstoets en Skryfstuk is in WORD formaat sodat dit maklik verander kan word. Pas gerus die opdrag aan volgens u behoeftes.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 10 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R22.00