R11.50

Resource Description

Hierdie skryfwerk assessering vir kwartaal 1 gaan oor `n beskrywende opstel wat die leerders moet skryf. Die skryfwerk het drie opsies om van te kies. Drie prente word gegee wat die leerders een moet kies en `nn beskrywende opstel skryf. Dit bevat ook `n rubriek waarvolgens die onderwyser kan merk. Daar is lyntjie blaaie vir die beplanning en finale weergawe van die opstel. The Learning Curve

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.