R11.50

Resource Description

Hierdie assessering is gebaseer op die nuwe ATPs. Die puntetoekenning is 20 punte. Die storie is maklik om te verstaan en leerders kan `n les uit die storie leer. Dit het `n woordeskat op die Graad 4 kind se vlak met `n uitdaging hier en daar. Dit bevat ook `n rubriek sodat die onderwyser die leerder se leesvermoë op `n maklike manier kan evalueer. The Learning Curve

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.