R230.00

Jy kan so veel boeke as wat nodig is vir eie gebruik kopieer. Boeke mag nie digitaal versprei of gedeel word sonder die skriftelilke goedkeuring van maloorsomme nie.

Resource Description

Graad 4 tot 6 Wiskunde studiegids. Opgestel volgens die KABV sillabus. Al die Wiskunde konsepte wat in die intermediêre fase behandel word, word ten volle verduidelilk in maklik verstaanbare taal met behulp van uitgewerkte voorbeelde waar nodig. Die studiegids bestaan uit 5 afsonderlike boekies en is om en by 100 bladsye lank.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.