Resource Description

– Drukbare A4 swart en wit prettige, skriftelike aktiwiteite.

– Aktiwiteite is spesifiek ontwerp vir leerders met lees en skryf uitvalle. Leerders word gelei deur letterblokkies en assosiasie prentjies.

– Dit dien as intervensie vir die DBE Reënboogboek 1 en bevat gedifferensieërde aktiwiteite.
https://www.education.gov.za/Curriculum/LearningandTeachingSupportMaterials(LTSM)/Workbooks/2020WorkbooksTerm1and2.aspx

– Die aktiwiteite kan ook gebruik word vir hersiening en vaslegging.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 1 rating )
No ratings have been submitted for this resource yet.

Graad 3
Kwartaal 1
Afrikaans Huistaal
Intervensie en/of Leerondersteuning

Gedifferensieërde aktiwiteite om saam met die DBE AFR HT Reënboogboek te gebruik.

R30.00