Gr 3 Kursiewe skrifkaarte

R34.50

Resource Description

Die stel bestaan uit 28 kaarte(Skriflesse). Dit kan op karton gedruk word en dan ook gelamineer word. Die leerders skryf dan die skrifles van die kaart in hulle skryfboeke. Al die letter-kombinasies vir Afrikaans en Engels word geoefen asook ‘n lekker klomp kaartjies met oulike rymsinne op.

Resource Reviews

Store reviews: ( 12 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.