Gr 3 Kursief Kwartaal 1

R23.00

Resource Description

Die boek bestaan uit 9 bladsye met 24 lesse. Die boek is hersiening van al die kleinletters wat in graad 2 aangeleer is. Daar is slegs voorbeelde en die leerders moet self die lyne voltooi. Aan die einde van die boek is daar ook ‘n paar letter-kombinasie lessies.

Resource Reviews

Store reviews: ( 12 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.