Graad 3 Klankeboek 1 CAPS

R40.25

Resource Description

Hierdie klankeboek is vir die eerste kwartaal van Graad 3. Dit is volgens die CAPS dokument uitgewerk. Die boek bestaan uit 24 bladsye wat die oo, ee, aa, uu, ie, ou, eu, ei, oe, ui, ooi, aai, oei en eeu klanke. Een bladsy per klank. Sinsbou, begrip, woordsoek, woordbou, en leesoefeninge. Oefeninge vir d/t, lettergrepe en rym beslaan die laaste blaaie van die leerderboek. Die laaste 6 bladsye van die boek is vir die onderwyseres se gebruik. Daar is in diepte verduideliking van hoe lettergrepe en rym aangebied moet word, asook antwoorde van sommige van die blaaie in die boek.

Resource Reviews

Store reviews: ( 12 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.