Graad 2: Woordsomme – Optel en Aftrek

Hierdie produk bevat 12 woordsomme wat optelling, aftrekking, verdubbeling en halvering toets. Elke vraag laat genoeg spasie sodat die antwoord op die PDF bladsy voltooi kan word. Die skakel vir die antwoordblad is vervat binne-in die produk.

File type
Pdf

Size
1.03 MB

R11.50

Resource Description

Graad 2: Woordsomme – Optel en Aftrek

Hierdie produk is spesiaal vir ’n tablet gemaak. Aangesien meeste leerders sukkel met woordsomme is hierdie ’n ideale manier om nog woordsomme te oefen. Hierdie produk bevat 12 woordsomme wat optelling, aftrekking, verdubbeling en halvering toets.

Die PDF werkkaart verduidelik ook aan die leerder hoe die woordsom benader moet word. Elke vraag laat genoeg spasie sodat die antwoord op die PDF bladsy voltooi kan word – dit is dus eko-vriendelik, spaar ink en papier en kan maklik op ’n tablet afgelaai word.

Elkeen van die 12 woordsomme het ‘n uitgewerkte antwoord. Die skakel vir die antwoordblad is vervat binne-in die produk.

Ons het dit vir ons tweeling gemaak en hulle leer-speel met entoesiasme – daarom wil ons dit met jou deel.

Die Engelse weergawe kan hier afgelaai word:
Grade 2: Word problems – Addition and Subtraction

Resource Reviews

Store reviews: ( 5 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.